Groei in liefde

Mar 15, 2026    Petrie Spies

Daar is sekere beginsels wat ons konstant moet toepas in ons verhoudings sodat ons liefde vir mekaar kan aanhou groei. God se manier is dat die liefde in die huwelik aanhou groei en nie afwater na 'n tyd nie.