Konflik in die huwelik

Mar 8, 2026    Willie de Beer

As Christen, is ons benadering tot konflik gewoonlik negatief. Hooglied 5 herinner ons dat konflik 'n geleentheid is om te groei in ons verhouding met Jesus maar ook in karakter binne ons huwelik. Konflik herinner ons dat ons die Here meer en meer nodig het sodat ons dit wat Hy vir die huwelik bedoel het ook kan beleef.