Uitgaan en Trou

Feb 22, 2026    Petrie Spies

Indien ons wil opeindig met God se beste vir ons verhoudings, is dit belangrik dat ons ook sy weë volg met ons verhoudings. Die wêreld se “normale” plan van uitgaan en trou, lei nie tot die beste wat God vir ons het nie. Vandag kyk ons hoe om Gods e benadering te volg in die proses van uitgaan en trou.