Tot die dood ons skei
Mar 22, 2026 • Petrie Spies
Hoe is dit moontlik om God se plan vir die huwelik te bly volg? Hoe kan ons aanhou om mekaar lief te hê en te versorg. Dit is belangrik dat ons in die bron van liefde bly ten einde dit te bly gee.
