Deel Jesus met mense
Aug 17, 2025 • Petrie Spies
Ons omstandighede en kalenders is baie keer die rede vir die tipe gebede wat ons bid, maar as ons dit sien as 'n geleentheid vir missie, verander dit wat en hoe ons bid. Volgelinge van Jesus gebruik alle geleenthede om Jesus bekend te maak. Dissipels deel Jesus met mense.
