'n Dissipel versorg en sien om na ander
Aug 3, 2025 • Petrie Spies
Jesus het dit duidelik gemaak dat ons ander mense moet liefhê soos Hy ons liefhet? Hoe doen 'n mens dit? Hoe lyk dit prakties in ander mense se lewens? Ons almal het ander mense in ons lewens nodig vir geestelike groei, maar ons is ook nodig in ander mense se lewens vir hulle geestelike groei. Dissipels versorg en sien om na ander.
