Word Gelykvormig

Aug 31, 2025    Petrie Spies

God se hart is dat sy kinders meer en meer gevorm sal word om soos Jesus te word. Hy bring die verandering in ons lewe, maar ons skep die omgewing waarbinne dit gebeur. Jesus gee ons 'n manier hoe om hierdie omgewing te skep sodat ons gelykvormig kan word aan Hom.