Dien mense met Jesus
Aug 10, 2025 • Willie de Beer
Deel van ons kerk se visie is om God Bekend te maak. Die 2 maniere hoe ons God Bekend wil maak is om mense met Jesus te dien en Jesus met mense te deel. Vandag kyk ons na 3 maniere hoe ons mense kan dien met Jesus en van dit wat ons in die Bybel sien, gebeur dit wanneer ons mense liefhet met Jesus, die Waarheid van Jesus met hullle deel en die Gawes van die Gees gebruik om mense te help.
