'n Dissipel is gered
Aug 24, 2025 • Petrie Spies
Redding het niks te doen met hoe goed ons doen nie, maar alles met wat Jesus reeds in ons plek, vir ons gedoen het. Verlossing kan alleen gevind word in Jesus Christus en ons kan niks bydrae tot ons redding nie. Ons het nodig om ons sonde te erken, te glo in Jesus en Hom te bely as Here van ons lewe.
