Afgestomp
Oct 3, 2021 • Petrie Spies
Baie keer het die lewe 'n uitwerking op die passie van ons geloof en ons word afgestomp. Jesus sou moontlik dit aanspreek in ons kultuur sodat ons passie weer vuurwarm kan wees vir Hom en sodat Hy ons op groter maniere kan gebruik.