Leë Aanbidding
Oct 24, 2021 • Petrie Spies
Daar is soveel verskillende style van aanbidding, maar watter een is reg? Is aanbidding net die sing gedeelte in 'n kerkdiens? Die gevaar is dat wat ons vir die Here bring in aanbidding is leeg en ons hart is nie ten volle verbind met God in dit nie. Wat sou Jesus verander as dit by ons aanbidding kom?