God, Ons Vader
Jun 18, 2023 • Willie de Beer
In ons wêreld konteks kan ons baie vinnig deur die lense van ons aardse pa’s, of dit nou biologies pa, stiefpa, pleeg pa of pa figuur is, ons prentjie van God die vader vorm. In hierdie manier skiet ons baie kort van die werklike idee van God ons Vader werklik is. Hy was en is en sal altyd die perfekte pa vir elkeen wat Hom as Vader wil ken, wees. Die vraag dan: “Is God, die perfekte Vader, jou pa?”
