Veilige Vesting

Jul 2, 2023    Willie de Beer

Waarheen gaan ons wanneer ons bang, onseker of alleen is? Is dit die Here? Is dit mense? Is dit Geld. Elkeen van ons het ‘n seker manier hoe ons deur angs, eensaamheid en onsekerheid werk. In die 3de sessie van ons reeks oor die Vader leer ons dat Hy vir ons ‘n Veilige Vesting wil wees. In die boodskap kyk ons na gedeeltes en mense wat in angs, alleenheid en onsekerheid na God toe gedraai het en hom vertrou het vir skuiling. Ons kyk ook hoe ek en jy dit van vandag af kan doen.