Horisontale Liefde
Feb 28, 2021 • Petrie Spies
Jesus het gesê ons moet mekaar liefhê en die manier hoe ons dit doen sal aan die wêreld bewys dat ons Hom volg. Om mense lief te hê soos Jesus gaan geloof en aksie van ons kos, maar aan die anderkant van dit kan God iets bonatuurlik doen in mense se lewens.
