Aanvaar Mekaar

Mar 21, 2021    Petrie Spies

Daar is soveel dinge in hierdie wêreld wat ons as mense verdeel. Ons het verskillende opinies, oortuigings en sienings oor dinge en tog gee Jesus aan sy volgelinge die opdrag om mekaar te aanvaar soos Hy ons aanvaar het selfs toe ons dit nie verdien het nie. Hoe doen ons dit in 'n verdeelde wêreld?