Vergewe Mekaar
Mar 28, 2021 • Willie de Beer
Vergifnis bly 'n beginsel waarmee ons sukkel en iets wat nie vir ons maklik is nie. Hierdie is egter iets waar ons horisontaal vir mense Jesus se liefde kan wys. In hierdie preek antwoord ons drie vrae: 1) Hoekom moet ek vergewe? 2) Wat moet ek vergewe? en 3) Hoe moet ek vergewe?
