Bemoedig Mekaar

Mar 7, 2021    Petrie Spies

Jesus het gesê dat ons mekaar moet liefhê soos Hy ons liefhet. Een van die toepassings van hierdie liefde vir ander is om mekaar te bemoedig. God is die bron van bemoediging wat ons in elke omstandigheid en moeilikheid bemoedig. Ons kan ander bemoedig met dieselfde bemoediging van God.