Beide die een of die ander

Aug 14, 2022    Petrie Spies

Op verskillende plekke in ons lewe wonder sommige van ons hoekom laat God toe dat slegte dinge in hierdie lewe gebeur. Johannes het vir ons 'n ontmoeting wat Jesus met twee susters gehad het neergeskryf sodat ons kan sien wie Jesus was en wie Hy is wanneer ons deur die moeilike dinge in hierdie lewe moet gaan.