Vertrou die Woord

Feb 2, 2025    Petrie Spies

Dis een ding om 'n liefde vir die Woord te kweek en die Woord te leer, maar kan die Bybel vertrou word? Is ons geloof nie op iets wankelrig gebou as dit alles afhang van die “Bybel sê” en mense gee kritiek en wys foute uit? In vandag se boodskap hanteer ons hierdie vrae.