Word geseën met die Woord

Feb 9, 2025    Petrie Spies

God het sy Woord vir ons gegee om ons te help met elke faset van ons lewe. Die Woord het die potensiaal om jou lewe te seën hierdie jaar indien jy dit uitleef, maar dit het ook die potensiaal om tot seën vir die mense in jou wêreld te wees.