Lief, Leer, Leef Dit

Jan 19, 2025    Petrie Spies

Die Woord van God het potensiaal om ons lewe totaal en al te verander. Ons moet gereeld ons gesindheid teenoor die Woord toets. Het ons 'n agting daarvoor? Is ons opgewonde daaroor? Dink net hoe kan hierdie jaar verander indien die Woord van God 'n groter prioriteit in jou lewe geniet.