Begryp die Woord

Jan 26, 2025    Petrie Spies

Dis moeilik om 'n liefde vir die Woord te kweek as jy dit nie verstaan nie. Begrip is die sleutel tot verhouding en in hierdie deel van die reeks wil ons jou om beter te verstaan sodat jou verhouding met God kan groei.