Rykdom met Waarde

Jul 13, 2025  •  Riaan Bergh

In hoofstuk 6 praat Paulus oor geldgierigheid se gevare en die invloed daarvan op die gesin van God. Hy moedig vir Timoteus en ook vir ons aan om eerder rykdom met waarde te versamel. Ons ondersoek vandag waarna ons strewe en kyk hoe ons dit kan verander.