Die Woord se uitwerking in jou lewe

Jun 22, 2025    Petrie Spies

God se hart is dat ons nie net kerk toe sal kom nie, maar dat ons die kerk sal wees. Die Kerk is 'n huisgesin; 'n familie; 'n liggaam; 'n beweging. Ons moet toelaat dat die Woord van God inspraak in ons lewens het sodat die uitwerking daarvan duidelik sigbaar kan word vir alle mense. Ons het geen idee wat aan die anderkant van dit lê vir die koninkryk van God nie.