Maatstawwe van 'n Leier
Jun 15, 2025 • Petrie Spies
Hoe kon Timoteus bepaal wie goeie leiers in die kerk kon wees? Paulus gee aan Timoteus 'n lys van eienskappe wat ons vandag ook kan gebruik as doelwitte en maatstawwe om ons eie leierskap en invloed te meet. Hierdie is eienskappe waarna elke leier kan streef in sy/haar lewe.