Lewegewende Familie
May 25, 2025 • Riaan Bergh
Die rede hoekom Paulus hierdie brief geskryf het was sodat iemand moet weet hoe om hom te gedra in die huisgesin van die kerk. Wanneer ons harmonie in die huis van God het, word ons ‘n lewegewende familie wat God kragtig kan gebruik.