Help en eer mekaar
Jun 29, 2025 • Petrie Spies
Die Bybel is duidelik hoe die familie van God mekaar moet hanteer en mekaar moet liefhê. Paulus gee baie duidelike riglyne hoe ons mekaar moet help en mekaar moet eer in die familie van God.