Rekening Hou Met God
Aug 15, 2021 • Petrie Spies
Wie ons is, as volgelinge van Jesus, word bepaal deur wat God oor ons sê, maar dit sal getoets op verskeie plekke in hierdie lewe. In hierdie toetse het ons die geleentheid om met integriteit Jesus se voorbeeld te volg en te wys wie God is vir hierdie wêreld. Ons het nie altyd 'n idee watter seëninge aan die anderkant van hierdie toetse lê wanneer ons met God rekening hou nie.
