Vasstaan vir Impak
Sep 5, 2021 • Petrie Spies
Almal van ons het 'n begeerte dat ons lewe sal tel en 'n verskil sal maak. Petrus het by Jesus geleer hoe om 'n lewe te leef wat 'n impak maak en saak maak en aan die einde van sy brief deel hy 'n paar beginsels wat ons kan toepas om ook so lewe te leef.
