Die Waarheid van Diensbaarheid

Mar 13, 2022    Willie de Beer

Die Here Jesus het mense in Rye en Kringe bedien en van uit Rye en Kringe gedien. Ons het die voorreg om deel te wees van dit wat die Here Jesus wil doen. Vandag kyk ons na Johannes 13. Jesus dien sy dissipels en leer vir ons ‘n baie belangrike beginsel van Diensbaarheid. Hoekom dien ons, wat is die waarde van dien en wat is jou volgende stap is die vrae wat ons bespreek.