Moeilikheid Makers
Mar 6, 2022 • Petrie Spies
Soms is ons so besig met al die dinge van die lewe en die mense om ons dat ons nie sien watter moeilikheid makers besig is om skade te maak aan ons verhoudings met ander mense nie. Ons het nodig om hulle te verwyder en sekere dinge konstant te implementeer om die eenheid wat daar bestaan tussen ons beter en sterker te bou sodat die liefde wat ons vir mekaar het kan getuig van Jesus in ons lewe.
