Deel Jou Hoop

Jun 11, 2023    Petrie Spies

Ons het nodig om Jesus in woord en daad te volg ten einde 'n verskil te maak in hierdie wêreld. Die Bybel maak dit duidelik dat ons gereed moet wees om die hoop binne ons te deel met die res van die wêreld. Vandag kyk ons na 'n raamwerk wat Paulus vir ons gee hoe om ons hoop te deel