Kyk en Sien

Jun 4, 2023    Petrie Spies

Jesus het vir ons as gelowiges 'n opdrag gegee. Baie keer hoekom ons sukkel om hierdie opdrag uit te voer het te doen met hoe ons mense en dinge om ons sien – of nie sien nie. Jesus wil ons help om mense en dinge om ons anders te sien.