Krag om te verander
May 28, 2023 • Petrie Spies
Ons kan nie in ons eie krag ons wêreld verander, of 'n verskil maak wat vir altyd sal hou nie – ons het bonatuurlike krag nodig. God het sy Heilige Gees gegee om ons te verander en ons te help om ons wêreld te verander.
