Benadering tot Werk

Aug 25, 2024    Petrie Spies

Ons werk is baie keer 'n groot stres faktor in ons lewe. God wil ons help met beginsels binne ons werk wat ons kan toepas sodat ons kan onthou ons werk eintlik vir Hom en Hy is die een wat ons help.