Vrae vir 'n gefokusde lewe

Sep 1, 2024    Petrie Spies

Indien ons nie 'n visie vir ons lewe het en weet wat God van ons verlang nie, kan ons lewe gou ontspoor of ons kan gefokus raak op die verkeerde dinge. Dit is nodig dat ons sekere vrae sal vra om te evalueer of ons besig is met die regte dinge.