Hoe om stres te hanteer
Aug 11, 2024 • Petrie Spies
Verskeie dinge in hierdie wêreld veroorsaak stres in ons lewens. Die meeste van hierdie omstandighede en probleme kan ons nie verander of verwyder nie. God het egter vir ons beginsels gegee om toe te pas sodat ons iets van sy vrede binne die omstandighede kan beleef.
