Dawid se Gebed
Sep 28, 2025 • Petrie Spies
Sonde veroorsaak 'n klomp emosies en skuldgevoel. Dawid se sonde word uitgewys, maar God vergewe hom. Uit sy gebed en bekering wat hy neergeskryf het, kan ons baie leer vir ons eie lewe wanneer ons in die strik van sonde trap.
