'n Gebed van toewyding
Sep 21, 2025 • Riaan Bergh
Salomo se gebed van toewyding in 2 Kronieke 6 is verhoor en God se teenwoordigheid het die tempel gevul. Wanneer ons ‘n toewyding maak neem ons ‘n sekere posisie in en stel sekere dinge in plek. Vandag kyk ons na die praktiese raamwerk van hierdie gebed sodat God ons hart kan vul.
