Gebede wat uitdaag
Oct 5, 2025 • Riaan Bergh
Ons gebede onthul wat ons glo oor God, wat vir ons waardevol is en wat ons begeer. Vandag kyk ons nie net na die prioriteite in ons gebede nie, maar ook aksies wat nodig is sodat ons gebede en lewens vervul kan word.
