Die Brood van Die Lewe
Mar 23, 2025 • Petrie Spies
Baie van die dinge wat Jesus gedoen het en wat Hy gesê het, het na iets groters en meer as Homself gewys. Die mense het dit nie altyd verstaan nie. Baie keer het van die mense Jesus gevolg net oor wat hulle kon kry, eerder as oor wie Hy was. Indien ons vandag Jesus net volg oor wat Hy vir ons kan doen en wat ons kan kry van Hom, mis ons eintlik die grootsheid van wie Hy is.