Die Opstanding en die Lewe

Apr 20, 2025    Petrie Spies

Al ooit gewonder of gevra hoekom God nie iets aan “dit” doen nie? Het jou omstandighede jou al ooit laat twyfel aan God se liefde vir jou? Jesus is die opstanding en die lewe en wanneer ons in Hom glo, het ons 'n lewende hoop selfs in die moeilikste van omstandighede.