Die Hoëpriester
Dec 28, 2025 • Willie de Beer
Met die koms van Jesus was daar groot blydskap oor Jesus, die verlosser gebore is. As volgelinge van Jesus kan ons nie anders as om blydskap te beleef en dankbaarheid te bewys omdat Jesus die perfekte offer vir ons geword het. Reeds omdat Jesus vir ons die Hoëpriester geword het kan ons ook die Vrede van Jesus wat nie soos die wêreld lyk nie, ervaar. Mag ons opnuut in die kerstyd ons reaksie rondom die koms van Jesus evalueer en seker maak dit is soos die engele bedoel het in Lukas 2:10-13.
