Die Seun van God

Dec 21, 2025    Willie de Beer

In die kers seisoen hoor ons baie die sê ding – Jesus is the reason for the season. In die tyd kyk ons na Wie Jesus was en vandag nog is sodat ons in hierdie Kerstyd hom kan vier, waaroor Kerstyd gaan. In deel 1 kyk ons na Jesus, die Seun van God en kyk spesifiek na Johannes 1:14.