Hoop vir 'n toekoms
Jan 4, 2026 • Willie de Beer
Die laaste rede hoekom om met vreugde die Kerstyd vier, is oor die waarheid dat Jesus vir my en jou ‘n plek gaan voorbrei het. Mag ons hoop vind in hierdie waarheid dat ons ‘n God het wat vandag, more en in die ewigheid ons by Hom wil hê. Die vraag waaroor elkeen van ons moet dink soos ons 2026 in gaan, is hoe reageer ek op hierdie Hoop vir ‘n toekoms?
