Toets Van Geloof

Apr 19, 2020    Ds. Petrie Spies

2 Korintiërs 13:5 – Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.