Erken Wie Ons Is

May 3, 2020    Ds. Petrie Spies

Ons wil baie keer ons sondes saam met die foute wat ons maak klassifiseer, maar baie keer weet ons iets is verkeerd voor ons dit doen, en dan wanneer ons dit wel hanteer, hanteer ons dit asof ons nie al die inligting gehad het nie. Soos ‘n fout. Maar ons moet dalk erken dat daar iets dieper fout is met ons vir ons om te sondig.