'n Gebeurtenis

Apr 26, 2020    Ds. Petrie Spies

Die eerste kerk het nie die Bybel gehad soos ons dit vandag het nie, en dit wil voorkom of hulle dit nie nodig gehad het nie, want hulle geloof was gebou op ‘n persoon, Jesus CHristus, en wat Hy gedoen het.