Donker Omstandighede
Jul 4, 2021 • Petrie Spies
Soms word ons omstandighede verander deur ander mense se keuses en optrede. Soms doen ons die regte ding en tog voel dit asof God nie ons omstandighede verander of keer dat dit onderstebo gegooi word nie. Hoe kan ons nog steeds vashou aan God in hierdie moeilike omstandighede en nog steeds krag hê om aan te gaan?
