Verlies Omstandighede
Jul 18, 2021 • Petrie Spies
Baie keer is ons ONDERSTEBO LEWE as gevolg van verliese in ons lewens. In die laaste jaar het ons ook baie verliese ervaar. Verliese het 'n uitwerking op ons emosies, maar ook op ons geloofslewe. Luister na hierdie gesprek tussen Petrie en Liesl, ons pastorale berader, oor die effek van verliese en hoe om dit in jou lewe te hanteer sodat jy kan bly vashou aan die Here asook hoe jy ander kan ondersteun.
